Testimonials
See our client feedback
Ongelooflike vinnige werk
Dankie baie vir die ongelooflike vinnige werk!
Flink Diens
Baie dankie Drian vir jou flink diens.
Beste Makelaar
Soley Martin is verseker die beste makelaar. Sy gaan uit haar pad vir haar kliente. Sy het n passie vir haar werk. Sy is my makelaar al vir 19 jaar!!!
Speedy Service and Help
EU Brokers thank yo for the speedy service and help. Keeping me up to date, constantly. Soley Martin, Drian Smuts thank you.
One of the Best
Soley Martin at EU Brokers is one of the best in the industry, excellent service and goes out of her way to help her clients.
Een uit ‘n Miljoen
Goeie Dag Drian, Baie dankie vir jou en Soley se hulp. Soley is regtig 1 uit n miljoen, syt my van dag 1 af baie gehelp met die eis en heeltyd opgevolg. Vriendelike Groete
Uitmuntende Diens
Hi Drian, Baie dankie vir jul uitmuntende diens. Dit wil gedoen wees.
Goeie opvolg werk en dienste
Goeie dag, Ek het my kar ontvang vanaf E&J Paneelkloppers. Ek is tevrede met die herstel werk. Ek het ook die huur motor aan Avis terug besorg. Ek wil net laastens my dank uit speek tenoor EU brokers asook Santam vir jul goeie opvolg werk en dienste. Dit word opreg waardeer. Vriendelike groete.
Absoluut Professioneel
Hallo Drian, en alle mede-konsultante, Opreg baie dankie vir u besondere spoedige hulp met my aangepasde polis. Alle dokumente is absoluut professioneel gedoen waarop ek baie trots gaan wees.
Ek neem kennis van alle vereistes van inligting wat naggegaan moet word en inligting wat openbaar gemaak moet word. Na die dokumente deurgegaan is sal ek graag bykomende inligtingstukke bykomend aan u Epos vir u statistiek en liasering. Dankie nogmaals Dian, vir jou persoonlike proffessionele en spoedige hulp, en gereelde terugvoering met die polis-aanpassing spesifiek vir die Karet sleepwaentjie –dis opreg waardeer! Vriendelike groete,
Die Wenspan
Drian goeie middag. Baie dankie weereens dat ons julle as die wenspan het om, hierdie belangrikke gedeelte van ons, te kan bestuur. Dit is net ‘n voorreg om te weet elkeen van julle as individu wat hierdie transaksie hanteer het, het dit profesioneel en flink gedoen. Andre ek wil vir jou sê die span is net so goed soos die leier die voorbeeld stel en die norms en waardes self uitleef. Boenette ek het weer die omsend skrywe van julle gelees en ek is nie seker of jy nie ook bevorder is nie maar dat jy die “sleutel” tussen Andre en die res van die span is, is duidelik.
Dankie
Submit your Feedback
Required